Tutorial 1 - Questions - Hydraulics 324 - 2024
Tutorial 1 - Questions - Hydraulics 324 - 2024
A pipe has an outside diameter of 432 mm and ‘n Pyp het ‘n buitenstedeursnit van 432 mm
wall thickness of 2.5 mm. The pipe length is en ʼn wanddikte van 2.5 mm. Die lengte van
2760 m. Valves at both ends of the pipe are die pyp is 2760 m. Kleppe op beide ente van
closed. die pyp word toegedraai.
a) How many litres of water does the pipe a) Hoeveel liter water is in die pyp as dit vol
section contain, given that it is full? water is?
b) What is the mass (in kg) of water in the pipe b) Wat is die massa van die water in die pyp
for a water density of 1000 kg/m3? (in kg) gegewe digtheid van water
c) The density of steel is 8000 kg/m³. What is 1000 kg/m3?
Steel is what
the mass of the pipe itself, excluding the water c) Die digtheid van staal is 8000 kg/m³. Wat
makes the pipe
and valves? is die massa (in kg) van die pyp self,
d) What is the weight of the full steel pipe? uitgesluit die water en die kleppe?
e) Assume that the valves act as hinged d) Wat is die gewig van die pyp vol water?
supports for the pipe length. Draw the shear e) Aanvaar dat die kleppe as skarnier
force and bending moment diagrams due to the ondersteunings vir die pyplengte optree.
weight of the pipe material and water in the Teken die skuifkrag- en
pipes? buigmomentdiagramme as gevolg van die
gewig van die pypmateriaal en water in die
pype?
1
QUESTION 2 VRAAG 2
Refer to the tank, open to atmosphere as Verwys na die tenk in Fig.1, oop na atmosfeer
indicated in Fig.1. Use the appropriate density for soos getoon. Gebruik die toepaslike digtheid
sea water and SAE 50W oil, and calculate the vir sea water en SAE 50W olie, en bereken die
gauge pressure at: meterdruk in die tenk by:
a) A & C, in bar a) A & C, in bar
b) D, in kPa. b) D, in Pa.
Show all calculations clearly. Toon alle berekeninge duidelik.
Sea Water
2
Reason skipped: Not so Important
QUESTION 3 VRAAG 3
Consider Bernoulli's Equation for the flow of an Beskou Bernoulli se vergelyking vir die vloei
ideal fluid, which will be discussed later in this van ‘n ideale vloeistof, wat later in die module
module: bespreek gaan word:
p v2 p v2
zC zC
g 2 g g 2 g
Where, p is pressure, ρ is the fluid density, g is Aanvaar dat p druk is, ρ is die vloeistof
the gravitational constant, v is the mean flow digtheid, g is die swaartekragkonstante, v is
velocity, z is elevation. Parameter C is a die vloeisnelheid en z is hoogte. Parameter
constant. C is ‘n konstante.
a) Create a summary table to present the units a) Skryf die eenhede van meting en die
of measurement and the dimensions for each dimensies vir elke parameter in die Bernoulli
parameter in the Bernoulli Equation, i.e. p, ρ, g, vergelyking neer, nl. p, ρ, g, v, z en C. Gee
v, z and C. die antwoord weer in ‘n netjiese
b) Conduct a dimensional analysis on each opsommende tabel.
term in the left side of the equation to show that b) Voer ‘n dimensionele analise uit op elke
each term has the dimension of length. term in die linkerkant van die vergelyking om
te wys dat elke term die dimensie lengte het.
3
AANHANGSEL A / ANNEXURE A